Ps Japie Venter: God vertrou jou met Sy guns

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5
"Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan."
27 Aug 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Pelser - Nuus insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
23 Jul 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - op die altaar

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:9 met die tema: Op die Altaar
24 Jul 11AM 3 min

Kalaharistories - In plaas daarvan

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In…
24 Jul 11AM 6 min

Huweliksfokus: Woede

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Woede.”
23 Jul 10AM 4 min