
Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Rom 12:9