
Ilse Schürmann oor die Memories Matter Musiekproduksie
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ilse Schürmann oor ADASA se Memories Matter Musiekproduksie om bewustheid te skep oor Alzheimers en Demensie vir Alzheimersmaand.