Aardklop: Colette Lotz leef met haar kop in die wolke

Loading player...
Cumulonimbus is ’n reeks kunswerke deur die Potchefstroomse kunstenaar Colette Lotz. Hierdie reeks is gegrond op foto’s van wolke en die gebruik van Rorschach-inkvlektoetse om psigologiese welstand te verken. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop.
11 Sep 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min