Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio

Loading player...
Op Saterdag 19 Oktober span die Charl du Plessis Trio en Richard Cock kragte saam met die Vrystaatse Simfonieorkes om unieke en opwindende musiek vir klavier en orkes ten toon te stel. Charl sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die opwindende program samestelling. Bach, Beethoven en Boogie sal musiek deur Klassieke komponiste in sy oorspronklike vorm saamstel, asook 'n paar werke in nuwe opgewekte verwerkings in uiteenlopende style, wat wissel van rock, boogie en blues. Gehore kan ook uitsien na grootgroep-jazz en strelende filmmusiekklanke – alles verwerk deur Charl du Plessis. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
23 Sep 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min