Die tweeling broers van Bethlehem het almal behoorlik aan die gons nadat hulle saam meer as 150kg af geskud het. Die een vraag op almal se lippe...HOE? Was dit kits diëte, pille of dalk spyte. Wat is die geheim? Wel luister ons gesprek om uit te vind.
Die aankondiging van Amerikaanse president - Donald Trump dat die VSA met onmiddellike effek befondsing aan SA onttrek het ‘n beduidende impak op SA. Ons gesels met Theo Neethling, ‘n Professor verbonde aan Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat.
Dit is vreemd en buite die norm, maar dit werk vir Joleen en haar twee mans. Joleen Geldenhuys en haar man van 17 jaar het op skei gestaan, waar sy gedurende die tyd verlief geraak het op nog 'n man. Sy het steeds gevoelens vir haar man gehad en het…
Sonskerm kan baie vinnig 'n kopseer raak as mens nie weet watter beskermings faktor om te gebruik nie, en ons weet ook nie noodwendig wat die nommer verteenwoording na die "SPF" Dr. Kobus Erasmus Vertel meer
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.