Agri Noord-Kaap betreur moord op Kuruman-boer

Loading player...
Agri Noord-Kaap het ’n verklaring uitgereik waarin hulle met skok verneem van die moord op een van hul lede in die Agri Kuruman-distrik, Hendrik Venter (81). “Dit is kommerwekkend dat sulke tipe misdaad in die Noord-Kaap begin toeneem,” sê mnr. Joe Scholtz, voorsitter van Landelike Veiligheid by Agri Noord-Kaap.
28 Sep 2024 3AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Pannar se benadering tot boerdery

In boerdery is die regte saadkeuse belangrik, maar die ondersteuning wat daarmee saamgaan, kan net so waardevol wees. Pannar glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat vertroue in hul besluitneming gee. Gerhard Joubert van Bulskop in die Ventersdorp-omgewing het sowat twee jaar gelede sy saadaankope na…
16 Nov 3AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Waar lê sukses in boerdery

Elke boerdery het sy eie storie, en soms beteken vooruitgang dat jy bereid moet wees om ’n nuwe rigting in te slaan. Gerhard Joubert is ’n tweede-generasieboer van die plaas Bulskop in die Ventersdorp-omgewing. Hoewel sy ouers uitsluitlik met vee geboer het, het sy eie liefde en passie vir saaiboerdery…
16 Nov 3AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min