Betoog teen ekonomiese lyding, werkloosheid: Cosatu

--:--
Die vakverbond Cosatu moedig werkers aan om vandag deel te neem aan 'n Nasionale Dag van Aksie om te betoog teen ekonomiese lyding, werkloosheid en ongelykheid. Die staking val saam met die Wêrelddag vir Ordentlike Werk. Die algemene sekretaris Solly Phetoe sê die federasie eis 'n einde aan afleggings, en optrede teen korrupsie, die hoë lewenskoste, en geslagsgeweld.
7 Oct 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Nuwe webwerf gee inligting oor beurse

Die Namibië Beleggingsbevordering- en Ontwikkelingsraad, NIPDB, het 'n platform ontwikkel waar leerders en studente toegang tot inligting oor beurse kan kry. Die webwerf is 'n samestelling van inligting met advertensies van 'n verskeidenheid maatskappye. Leerders en studente kan die lyste op studyopportunities.nipdb.com kry. Die inisiatief het ten doel om toegang…
7 Oct 9AM 1 min

Politieke partye 'sal op hoogte gehou word van stembrief-druk'

Die Verkiesingskommissie het die kansellasie van sy bodproses vir stembriewe vir die verkiesings aangekondig, met verwysing na kommer oor moontlike vertragings in aflewering. Die besluit om te kanselleer strook met die Wet op Openbare Verkryging en het ten doel om verkiesingsintegriteit te beskerm voor die verkiesings. Kosmos 94.1 Nuus het…
7 Oct 9AM 1 min

Vermeende skieter van bestuurders staar 5 klagte in gesig

Tuutileni Mika, die 49-jarige werknemer van Ondangwa Henning Crusher wat na bewering twee van die bestuurders geskiet het, het vlugtig in die Ondangwa landdroshof verskyn. Hy is aangekla van moord, poging tot moord, diefstal van 'n fiets, afvuur van 'n vuurwapen, en dreigement om dood te maak. Hy is borgtog…
7 Oct 9AM 1 min

Nog 'n man dood in informele nedersetting-brand

Die 33-jarige Xavier Francois Jantjies is Saterdag in 'n brand in 'n informele nedersetting in Keetmanshoop dood. Volgens die polisie het die brand omstreeks 10-voor-5 die oggend by die VTC-kampterrein in Noordhoek uitgebreek. Na bewering het die brand in een informele struktuur ontstaan ​​en vyf is vernietig. Jantjies is onherkenbaar…
7 Oct 7AM 1 min

All Blacks kondig groep aan vir jaareind-to

Rugby: Die skrumskakel Cam Roigard is ingesluit in Nieu-Seeland se groep van 36 spelers vir hulle jaareind-toer. Noah Hotham is daarom uitgelaat, terwyl die veterane Sam Cane, TJ Perenara en die nuweling Cortez Ratima hulle plekke behou in hoofafrigter Scott Robertson se groep. Die All Blacks se toer begin op…
7 Oct 7AM 1 min