Danie van Loggerenberg - Child Protection Hotline

Loading player...
I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg, Stigter en HUB van Child Protection Hotline hieroor.
15 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2
27 Aug 11AM 6 min

Vivienne Heath - The Word of God

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.”
26 Aug 11AM 4 min

Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg

Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting."
26 Aug 10AM 12 min

Lois Massyn dig met die lewe

Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles.
25 Aug 10AM 14 min

Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6.
26 Aug 10AM 4 min