
Wanpersepsies oor ons oë - Dr. Conradie
Loading player...
In die vierde episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Conradie oor wanpersepsies oor ons oë. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.