
Retinale Loslating - Dr. Venter
Loading player...
In die laaste episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Venter oor Retinale Loslating. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.