Lynette Beer se nuwe platvorm

Loading player...
Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening op die oomblik.
17 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Retief Burger - As julle in My bly

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “As julle in My bly” uit Joh 15
22 Jul 11AM 4 min

Wynand du Preez - Volg Hom, nie net Sy hand nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Volg Hom, nie net Sy Hand nie” uit Lukas 5:4
22 Jul 10AM 5 min

Ruan Botha leer altyd meer

Johann Els gesels met Ruan Botha oor sy ervaring met die Moody Bible Institute se Bybelverrykingskursus wat hy bygewoon het.
8 Jul 10AM 10 min

Pierre Coetzee wants to know more

Janine van Niekerk spoke to Pierre Coetzee about his love for God's Word and his incessant curiosity to know more. He did the Moody Bible Institute's Bible Enrichment Course at Radio Pulpit and encourages everyone to do so too.
16 Jul 10AM 15 min