Huidige knelpunte in rooivleisbedryf

Loading player...
Johan Gunter gesels met Gielie Niewoudt, ’n rooivleisprodusent oor die huidige knelpunte in die rooivleisbedryf en wat die rimpel effek behels in die rooivleis waardeketting agv veedierstal…
24 Oct 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min