Beethoven se 9de simfonie aangebied deur die FSSO

Loading player...
Konsert Meester Sharon de Kock gesels oor die Vrystaat Simfonie Orkes se uitvoering van Beethoven se 9de simfonie wat die 2de November in die Sand du Plessis teater, Bloemfontein, plaasvind. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
24 Oct 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min