
Vergifnis is die sleutel in jou hand
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Vergifnis is die sleutel in jou hand.”