Marianne Cilliers-Legierski en Petro Engelbrecht deel die verhoog in Bloemfontein

Loading player...
Marianne Cilliers-Legierski keer terug na haar geliefde Bloemfontein, natuurlik met haar viool om saam met pianis Petro Engelbrecht een aand van ongelooflike musiek met die Vrystaat se gehoor te deel. Die uitvoering is die 14de November, 19:00 in die Odeion en toegang is gratis. Marianne sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om meer te vertel oor die geleentheid en die aand se program.
30 Oct 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min