Die waarheid maak vry!

Loading player...
Bertha gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar kinderdae en die pad wat die Here met haar gestap het na vryheid
24 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Ons wil self!

In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis
26 Jun 1 hr 12 min

Wonde van moederskap

Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees
19 Jun 1 hr 09 min

Vreugde / Joy - 12 Junie 2025

Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag met Elaine Broekman van Audience of One Media asook met Ian Marx van Houtsnaar oor die liedjie Sionsbruid
12 Jun 1 hour