Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, gesels met Pulane Nel Sekepe om luisteraars te vertel oor uitstallingsopsies by die Bloem Skou 2025.
Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende…
Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie…
Pulane Nel Sekepe chats to Bronwyn van Wyk, Head of Spec-Savers Audiology, about the launch of a new financial offer — just R599 for a pair of hearing aids! This makes quality hearing support more affordable than ever before in South Africa. “Hearing aids are not a luxury,” says Bronwyn…
NAMPO Alfa Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Dr Dirk Strydom, Besturende Direkteur: NAMPO, vertel meer…
NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Bennie Zaayman, NAMPO Park Bestuurder, Graan SA, kom…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.