
Huweliksfokus: Genade is ‘n kragtige wapen
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Genade is ‘n kragtige wapen”