Skeppingsleer verwarring uitgelê

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Dr Basie Basson (voormalige voorsitter van Truth and Science) en afgetrede Geomorfolgie dosent, Marisse Douw~ Ellis (Curriculumkundige), Dr Yolanda Pretorius ( Bioloog, outeur, veldwagter) en Nicolene Filmalter (Ekologie dosent in natuurbewaring, bekende outeur en Kriasonistiese spreker, oor die skeppingsleer, m.a.w. die "Big bang", evolusie, miljoene jare en alles waaroor Christene so verward is.
14 Nov 2024 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - Come and see for yourself

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Matthew 28 with the invitation to come and see for yourself.
27 Apr 1AM 5 min

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min