Pannar Suksesverhaal: Malu-groep plant Pannar vir uitstekende resultate

Loading player...
Die Malu-groep, bekend om sy gehalte-varkvleis, het drie varkplase in die Noord-Kaap en Noordwes waar hy met 45 000 varke boer. Dié boerdery verbou nét Pannar se geelmielies op sy eie besproeiingsgrond van 930 ha, wat 60% van die goeiegehalte-rantsoene vir die varke uitmaak. OFM At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met Marius Malherbe, die besturende direkteur, wat vertel sedert 2020-’21 gebruik die Malu-groep nét Pannar se mieliesaad in sy besproeiingsboerdery.
25 Nov 2024 5AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min