Help om 500 bejaardes hierdie feestyd te bederf

Loading player...
Hierdie feestyd in samewerking met Pro Strings kan jy help om vreugde te bring aan 500 bejaardes in Bloemfontein. Jy kan finansieel bydra of items vir die geskenkpakkies skenk. Sharon de Kock sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en vertel hoe musiek die grootste geskenk is hierdie feestyd! Jy kan betrokke raak deur kontak te maak met Sharon by 082 434 7501
20 Nov 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min