AMT dr. Johnny van der Merwe - Vleispryse

--:--
Daar's goeie nuus vir veeboere met meeste pryse soos kalf, lam, wol, asook varkvleis wat oor die afgelope week gestyg het. AMT ontleder, dr. Johnny van der Merwe vertel die nasionale gemiddelde speenkalfprys het gestyg vir
kalwers tussen 200 en 250 kilogram en staan nou op R33.62 per kilogram.
19 Nov 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub

Johan Gunter gesels met twee gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub projek, Peet van Rooyen van Toomfontein Dohne's en Jannie Theron van Wilgefontein Merinos. Hulle vertel waarom hulle by hierdie dag betrokke is.
27 Nov 1PM 4 min

Chris Derksen Vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 27 November…
27 Nov 12PM 1 min

Toyota New Harvest-wenner glo mense is grootste bate

Om te sorg vir sy werkers se welstand is een van die topprioriteite vir Toyota New Harvest boer van die jaar wenner, Meshack Ndongeni. Hy boer wat met mielies, sojabone, koring, aartappels, kool, en vee by Kokstad in KwaZulu-Natal. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels nadat hy in…
26 Nov 10PM 4 min