Dr. Johnny van der Merwe van AMT gee jongste graanmarktendense

--:--
Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte
26 Nov 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub

Johan Gunter gesels met twee gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub projek, Peet van Rooyen van Toomfontein Dohne's en Jannie Theron van Wilgefontein Merinos. Hulle vertel waarom hulle by hierdie dag betrokke is.
27 Nov 10AM 4 min

Chris Derksen Vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 27 November…
27 Nov 9AM 1 min

Toyota New Harvest-wenner glo mense is grootste bate

Om te sorg vir sy werkers se welstand is een van die topprioriteite vir Toyota New Harvest boer van die jaar wenner, Meshack Ndongeni. Hy boer wat met mielies, sojabone, koring, aartappels, kool, en vee by Kokstad in KwaZulu-Natal. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels nadat hy in…
26 Nov 7PM 4 min

Plaagdoders steeds onontbeerlik vir voedselvoorsiening

Elriza Theron, woordvoerder van CropLife SA het die belangrikheid van plaagdoders in moderne landbou uitgelig, maar ook gewaarsku oor die noodsaaklikheid van verantwoordelike gebruik. Sy het aan OFM Agri se Robyn Schutte verduidelik dat wêreldwyd tot 40% van gewasse verlore gaan weens peste en siektes en dat plaagdoders krities is…
25 Nov 7PM 6 min