Dr Gustav Gous: Gee Graag

--:--
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Gee graag."
26 Nov 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

As klippe en diere self kon praat

Janine gesels met Dr Johan Smit (Hidrologiese Geoloog) en Dr Emil du Plessis (Veearts) oor hoe die klippe en die diere die waarheid van die Skepping skree aan die wat die waarheid wil hoor.
21 Nov 9AM 24 min

Ds Janlu Kuyler - Kom SA getuig!

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 17 - 19 met sy tema: “Kom, SA getuig!”.
21 Nov 10AM 3 min

Kalaharistories: Liefhê is ‘n doending

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefhê…
21 Nov 10AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
20 Nov 10AM 5 min

Viva Expats: Etienne Beaud on Finances

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
20 Nov 9AM 3 min