Woord vir Vandag - 15 Des 2024

Loading player...
“…Hy bid altyd ernstig vir julle…” Kolossense 4:12 NLV
Bid met passie
Hier is wat Paulus oor Epafras, ‘n dissipel wat so onbekend is dat jy heel waarskynlik nie sy naam herken nie, gesê het: ‘Epafras… bid altyd ernstig vir julle dat julle as volwasse gelowiges met volle oortuiging in alles die wil van God sal bly doen. Ek kan regtig daarvan getuig dat hy hom baie oor julle bekommer…’ (verse 12-13 NLV). Jakobus skryf: ‘Daarom moet julle julle sondes teenoor mekaar bely en vir mekaar bid sodat julle gesond kan word. Die gebed van iemand wie se saak met die Here reg is, het ‘n kragtige werking’ (Jakobus 5:16 NLV). Biskop Joseph Hall, ‘n sewentiende-eeuse Anglikaanse priester, is in die Toring van London as gevolg van sy geloof opgesluit. Hy het sy laaste jare op ‘n plaas in die platteland deurgebring deur dagstukkies te skryf. Hier is wat hy oor gebed opgemerk het: ‘An arrow, if it be drawn up but a little way, goes not far; but if it be pulled up to the head, flies swiftly and pierces deep. Prayer, if it be only dribbled forth from careless lips, falls at our feet. It is the strength of [discharge] and strong desire that sends it to heaven, and makes it pierce the clouds. It is not the arithmetic of our prayers, how many they are; nor the rhetoric of our prayers, how eloquent they be; nor the geometry of our prayers, how long they be; nor the music of our prayers, how sweet our voice may be; nor the method of our prayers, how orderly they may be; nor the divinity of our prayers, how good the doctrine may be—which God cares for. Fervency of spirit is that which availeth much.’ Die Here antwoord die gebede van diegene wat met passie bid. Raak dus ernstig oor gebed en gee jouself ten volle daaraan oor!
14 Dec 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today - 30 April 2026

“Lord, how many times shall I forgive my brother or sister who sins against me?” Matthew 18:21 NIV Paid in full There is a saying in baseball: “Three strikes and you’re out.” We tend to play life the same way. We give people two or three chances, but no more…
23 Mar 2 min

Woord vir Vandag - 30 April 2026

“…’Here, hoeveel maal moet ek ‘n ander gelowige vergewe wanneer hy sonde doen teen my?..’” Matteus 18:21 ABA Ten volle betaal Daar is ‘n gesegde in bofbal wat lui: ‘Three strikes and you’re out!’ Ons is geneig om die lewe op dieselfde manier te speel. Ons gee mense twee of…
23 Mar 2 min

Word for Today - 29 April 2026

“As a result, we stopped relying on ourselves and learned to rely only on God.” 2 Corinthians 1:9 NLT Rely on God, not yourself Several men went on a mission trip to Haiti where they met a nineteen-year-old young man who loved Christ deeply. So they invited him to visit…
23 Mar 1 min

Woord vir Vandag - 29 April 2026

“…Ons kon onsself nie meer help nie. Ons kon net vertrou op God…” 2 Korintiërs 1:9 ABA Vertrou op God, nie op jouself nie ‘n Groep mans het op ‘n sendingreis na Haïti gegaan waar hulle ‘n negentienjarige jongman ontmoet het wat Christus diep liefgehad het. Hulle het hom genooi…
23 Mar 2 min

Word for Today - 28 April 2026

“Wrath is cruel, and anger is outrageous; but who is able to stand before envy?” Proverbs 27:4 KJV Overcoming envy Unlike jealousy, which is the fear of being displaced, envy is ill-will toward those who possess something you want. Jealousy says, “I’m afraid you are going to take what I…
23 Mar 1 min