Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

Radio Pulpit’s Word for Today devotionals provide a daily 'lamp for your feet and a light on your path', straight from God’s Word.

Enjoy short, impactful and inspirational messages to aid you with spiritual support when you need it most.

If you find our Word for Today a blessing, consider supporting us financially in our mission to spread God’s Word: https://www.emailmeform.com/builder/emf/RadioPulpit/Debitorder

If you have not subscribed to our daily delivery of the Word for Today yet, simply click on
https://www.radiopulpit.co.za/subscribe-the-word-for-today/ 
OR
https://www.radiokansel.co.za/teken-in-die-woord-vir-vandag/ 
to receive your digital copy of the Word for Today fresh every morning in your email.

You can also now subscribe our WhatsApp Channel, for daily updates from Radio Pulpit by clicking: https://whatsapp.com/channel/0029Vajbjgd8vd1VH7KS5N47, on your Mobile Device.

Thank you for listening with us, and for your support, God bless you richly!
Occasionally English South Africa Christianity
748 Episodes
1 – 20

Woord vir Vandag - 31 Okt 2025

“In die huis van regverdiges is daar skatte…” Spreuke 15:6 NLV Die Bybel en jou beleggings (3) Om jou vrees vir beleggings te oorkom, moet jy die volgende drie dinge doen: 1) Raak vaardig. Voordat jy begin belê, moet jy die taal en nuanses van die aandelemark, vaste eiendom, gesamentlike…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 30 Okt 2025

“In ‘n wyse mens se huis is altyd kosbare besittings en uitgesoekte olie...” Spreuke 21:20 NLV Die Bybel en jou beleggings (2) Die Bybel leer ons twee dinge om finansieel vooruit te beweeg. 1) Jy moet wys wees wanneer jy belê. Wanneer iemand vir jou ‘n opbrengs op jou belegging…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 29 Okt 2025

“Na 'n lang tyd het die eienaar van daardie slawe teruggekom en van hulle rekenskap gevra.” Matteus 25:19 AFR83 Die Bybel en jou beleggings (1) Jesus het gesê: ‘Verder gaan [die koninkryk van die hemel] soos met ‘n man wat op reis wou gaan. Hy het sy slawe bymekaar geroep…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 28 Okt 2025

“Versterk die moeë hande… Bemoedig dié wie se knieë swak word en knik. Sê vir dié wat bang is: ‘Wees sterk en moenie bang wees nie…’” Jesaja 35:3-4 NLV Bemoedig iemand vandag Elkeen van ons het bemoediging (ondersteuning wat selfvertroue en die wil om aan te gaan inspireer) nodig. Die…
19 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 27 Okt 2025

“Getroude mans, julle moet julle vroue liefhê…” Efesiërs 5:25 NLV Wees lief vir en eer jou vrou Daar is ‘n verhaal van ‘n direkteur en sy vrou wat op reis was en gestop het om petrol in te gooi. Die direkteur het ingegaan om die winkel te besoek en toe…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 26 Okt 2025

“Selfs al val ‘n regverdige mens sewe keer, hy sal elke keer weer opstaan…” Spreuke 24:16 NLV Staan op en probeer weer Thomas Edison het duisende eksperimente met verskillende soorte materiale in sy soeke na ‘n filament wat hy in koolstofgloeilampe kon gebruik, gedoen. Soos elke filament misluk het, het…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 25 Oktober 2025

“Iemand is wys wanneer hy die lewe wil verstaan…” Spreuke 14:8 DB Wees wys, gebruik jou oorleg Salomo skryf: ‘Iemand is wys wanneer hy die lewe wil verstaan…’ ‘Iemand wat verstandig is, sien wanneer die onheil kom en vermy dit. Die onervare mens loop oopoë daarin vas en boet daarvoor’…
19 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 24 Okt 2025

“Sit ‘n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê.” Psalm 141:3 NLV Skinderstories! As jy geneig is om te skinder, lees die volgende met aandag: ‘Ek vermink sonder om dood te maak. Ek breek harte en verwoes lewens. Ek is slinks en kwaadwillig. Hoe meer ek…
19 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 23 Okt 2025

“Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my…” Psalm 23:4 AFR53 Die ‘skaduwee’ kan jou nie seermaak nie ‘n Pastoor skryf: ‘Die groot prediker, dr Donald Grey Barnhouse, wie se eerste vrou gesterf het, was saam met sy…
19 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 22 Okt 2025

“Dit verklaar waarom ‘n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.” Genesis 2:24 NLV Raad vir die skoonfamilie Eight Ways In-laws Can Break Up a Marriage bied voorbeelde wat elke skoonfamilie moet laat stilstaan en dink: ‘1) Wanneer…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 21 Okt 2025

“U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is.” Jesaja 26:3 NLV God se antwoord op angs (4) Dr D. James Kennedy het geskryf: ‘’n Gepaste grafskrif vir die meeste mense deesdae sou ‘Hurried, worried and buried’ wees. Ons wens dikwels…
19 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 20 Okt 2025

“Vir die bedrukte mens bring elke dag net probleme…” Spreuke 15:15 NLV God se antwoord op angs (3) Een Christelike skrywer sê: ‘Ek het eenkeer deur ‘n tydperk gegaan waar ek deur angs geteister was. Ek was vir geen spesifieke rede nie met vrees vervul. Ek het heeltyd gevoel of…
15 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 19 Okt 2025

“Kom na My toe, almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik.” Matteus 11:28 NLV God se antwoord op angs (2) Angsversteurings is een van die algemeenste geestesiektes. Dit was egter nooit deel van God se plan nie. Jesus het gesê: ‘Kom na…
15 Oct 1 min

Woord vir Vandag - 18 Okt 2025

“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles…” Filippense 4:6 NLV God se antwoord op angs (1) Angs is die vloek van die moderne era, maar dis nie ‘n nuwe neiging nie. Jesus praat in die Skrif gereeld oor angs, stres en vrees. Hy sê in Matteus 6:25-27…
15 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 17 Okt 2025

“…Hy sal hom genadig wees. Ja, draai na God, want Hy sal altyd vergewe!” Jesaja 55:7 NLV ‘n Nuwe begin Die D575A is die grootste stootskraper in die wêreld. Dis 5 meter lank, 7,6 meter breed, 12,5 meter hoog en weeg meer as 100000 kilogram. Dit is een keer in…
15 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 16 Okt 2025

“Ek het julle gelouter…Ek het julle gelouter in die smeltkroes van lyding.” Jesaja 48:10 NLV Voel jy die hitte? C.S. Lewis het gesê: ‘God fluister vir ons in ons plesier, praat in ons gewete, maar skree in ons pyn; dit is sy megafoon om ‘n dowe wêreld wakker te maak.’…
15 Oct 2 min

Woord vir Vandag - 30 Sep 2025

“ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; platgeslaan, maar nie vernietig nie.” 2 Korintiërs 4:9 NLV Staan op en hou aan! (1) Navorsers aan die Universiteit van Pennsylvania sê vir ons dat ‘n sleutelteken van sukses nie talent, ‘n titel, rykdom of ‘n goeie voorkoms is nie…
5 Sep 2 min

Word for Today - 30 Sep 2025

“We get knocked down, but we get up again and keep going.” 2 Corinthians 4:9 TLB Get back up and keep going! (1) Researchers at the University of Pennsylvania tell us that a key predictor of success isn’t talent, title, wealth, or good looks. It’s the ability to work hard…
5 Sep 2 min

Woord vir Vandag - 29 Sep 2025

“Iemand wat… weier om ‘n helpende hand uit te steek – hoe is dit moontlik dat die liefde van God in daardie persoon woon?” 1 Johannes 3:17 NLV Bewys dit! Tim Hansel vertel van ‘n kweekskoolprofessor wat sy homiletiekklas (preekkunsklas) op ‘n ongewone manier aangebied het. Elke student moes ‘n…
5 Sep 2 min

Word for Today - 29 Sep 2025

“If anyone…sees a brother or sister in need but has no pity on them, how can the love of God be in that person?” 1 John 3:17 NIV Show it! Author Tim Hansel tells about a seminary professor who set up his homiletics class in an unusual way. Each student…
5 Sep 2 min
1 – 20