Hoe skep ek moed na 'n moeilike jaar? Mariette Loubser gee praktiese raad.

Loading player...
Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy
19 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe kan jy 'n impak maak?

Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens.
9 Jan 1 hr 01 min

Wat is Evolusie leer?

Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord
5 Dec 2024 1 hr 08 min

Kruispad Speletjie

Bertha gesels vandag met Tessa en Lawrence Keulder oor die speletjie wat hulle ontwerp het: Kruispad
14 Nov 2024 1 hr 02 min