Ps 74 - Here hoekom het U ons verstoot?

Loading player...
Müller en Deon Gerber gesels vanoggend oor Ps 74 wat 'n smeekgebed is, in groot droefheid. 'n Gebed waar God gesmeek word om op te staan en Sy saak te verdedig. Maar tog leer ons 'n belangrike les: om nog steeds God te prys vir die feit dat Hy 'n regverdige God is.
19 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 114 - 'n viering van God se krag!

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 114 - 'n viering van God se wonderbaarlike krag en Sy goddelike verlossing van die Israeliete uit Egipte
9 Oct 47 min