KANSA waarsku teen verskeie items in jou kombuis wat karsinogene is

Loading player...
Kliniese Verpleeg Spesialis, Vlooi Venter sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die gevare van suiker, rooivleis, alkohol, jou mikrogolfoond en die gebruik van plastiek items. Luister gerus na haar wenke en maak kontak met haar per epos by vventer@cansa.org.za
18 Dec 2024 1AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Kolorektale kanker is onder die top 3 kankers in mans en vroue in SA

Kolorektale kanker is in ‘n groot mate leefstyl verwant, en Suid Afrikaners moet let op die verskeie risiko faktore. Wees bedag op die tekens en simptome van Kolorektale kanker en kry dadelik hulp. Vlooi Venter , Kliniese Verpleegspesialis by KANSA, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus…
5 Aug 5AM 8 min