Weird Wide Web - Verhuurder maak huurders se lewe 'n "lewende vrieskas"

Loading player...
’n Verhuurder in Noord-Frankryk probeer sy huurders dwing om in die middel van die winter te vertrek deur die deure en vensters op sy eiendom te verwyder.
6 Jan 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min