OVK Wolmarkverslag 8 Jan 25

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het die jaar op 'n meer positiewe noot, begin waarskynlik weens 'n verswakking in die Rand/Dollar wisselkoers. OVK se Zinanda Geyer het meer…
9 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min