Feel Good Friday - Hondjie gered uit stormwater drein

Loading player...
Nie alle helde dra kappe nie en vir elke hondeliefhebber daar buite, verdien hierdie helde splinternuwe blink kappe.
17 Jan 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Wetenskaplikes begrawe onderklere

Wetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye, weivelde en grasperke begrawe.
24 Sep 9AM 3 min