Rom 1:20 - God openbaar in die Aurora Borealis

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn oor sy ervaring met die Aurora Borealis in Engeland.
20 Jan 9PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele Smith - to live is Christ

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about his theme “To live is Christ” from Phil 1:21 NIV
22 May 10PM 4 min

Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar

Ons bring hulde aan die lewe en nalatenskap van Dr Johan Pienaar . Dr Pienaar, 'n geliefde kollega en vriend van Radiokansel, het diep spore getrap as prediker, mentor, en geestelike leier. Sy jarelange betrokkenheid by Radiokansel het hom geliefd gemaak onder ons luisteraars as 'n uitnemende verkondiger van God…
22 May 1AM 2 min

Sivan Pillay about Gospel Superstars

Janine van Niekerk is speaking to Sivan Pillay, producer of Gospel Superstars, the fabulous new talent show kicking off on ETV, Sunday the 25th of May – featuring greats like Rebecca Malope and Khaya Mthethwa as judges.
21 May 11PM 17 min

Ds Dirkie van der Spuy kuier saam

Janine van Niekerk gesels met geliefde bekende, Ds Dirkie van der Spuy, en ons vang op met sy lewe, sy bediening en die betekenis in Sy lewe.
20 May 10PM 18 min