Romeine 1:20 - God openbaar in die Perdeblom

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die Dandilion of soos hy in Afrikaans betekenstaan, die Paardebloem/ of die Perdeblom.
28 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsighings for the week

A Godsighting is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life. Please send in your voice notes about where you have noticed His goodness to 082 657 2 729 and we will play them…
20 Feb 12AM 8 min

Mariana Ollewagen

Janine van Niekerk gesels met Mariana Ollewagen oor haar elke dag pad met "Vader".
19 Feb 1AM 20 min

Andie Steele Smith - Real Love

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Real Love” from Rom 12:9-10
20 Feb 12AM 4 min

Lynette Beer - Die Here verstaan werklik

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die Here verstaan werklik” uit Jes 43:1, Ps 62:9, Gal 6:3 en Pred 3.
19 Feb 12AM 4 min