Vereniging vir Blindes Vrystaat afhanklilk van gemeenskap om voortbestaan te verseker

Loading player...
Na 20 jaar se diens by die Vereniging van Blindes Vrystaat, het Marianne Kruger einde 2024 afgetree maar steeds bedien sy die gemeenskap van die Vrystaat. Haar passie vir die werk wat hulle dwars oor die streek doen, kan selfs na 2 dekades nie geblus word nie. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul dienste en produkte so wel as hul rolbal fondsinsamelings geleentheid die 8ste Maart in Bloemfontein. Jy kan meer uitvind per epos aan fsblind@gmail.com
28 Jan 2025 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hardworking dogs change lives of those living with epilepsy

The bond between humans and canines isn’t just a source of joy; it’s a lifeline. Director and Founder of Honey’s Garden Medical Service Dogs, Lucy Breytenbach has turned her lifelong passion for animals into a mission to help those living with epilepsy. Lucy and the team from Honey’s Garden Medical…
12 Feb 10AM 7 min