‘n Vroeë Valentynsdag op Fauresmith met Coenie de Villiers

Loading player...
Coenie de Villiers word allerweë erken as een van nie alleen Afrikaans se beste liedjieskrywers nie, maar een van Suid-Afrika se voorste klavier-maestro’s, sangers en komponiste. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die debuut van sy nuwe vertoning: "Wie kan my se van die liefde?" wat die 12de Februarie in die nuut gerestoureerde Stadsaal op Fauresmith plaasvind. Kaartjies is by Lizzy beskikbaar: 071 603 7258
28 Jan 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min