
Laerskool Eureka in Kimberley se jaarlikse Wildsveiling vind plaas op die 7 Februarie 2025
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met dr Etienne Venter, skoolhoof van Laerskool Eureka, oor hul jaarlikse wildsveiling. Dr Etienne Venter vertel ons bietjie meer oor hierdie geleentheid, wat om te verwag, en hoe belangrik gemeenskap vir 'n skool is.