
Die kontras
Loading player...
Deur Fred Pheiffer verduidelik aan die hand van Lynthia Julius se gedig "Die intellektualisme van goed" uit haar bekroonde bundel Uit die Kroes. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025, 'n kompetisie wat daarop gemik is om skeppende talent onder hoërskoolleerders te ontdek en aan te moedig.