
Skryfstyl
Loading player...
Wanneer ek weet vir wie ek gaan skryf, hoekom, oor watter onderwerp en in watter vorm. Dan kan ek my pen optel, my rekenaar of tablet aanskakel, en begin. Nou moet ek nadink, werk, aan my styl. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025, 'n kompetisie wat daarop gemik is om skeppende talent onder hoërskoolleerders te ontdek en aan te moedig. (Jana Luther)