Mighty Women in God - Ina van Vuuren

Loading player...
Mighty Women in God vind plaas in Parys 7 – 9 Maart en een van die sprekers daar is Ina van Vuuren. Haar bediening se naam is “Pure Pomegranate” en sy bedien graag vroue wereldwyd. Haar tema vir die konferensie is “Kom sit onder die appelboom” uit Hooglied natuurlik.
6 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Glyn Bradfield about faith for his son

Johann Els is speaking to Glyn Bradfield about the uncertain journey that he and his wife, Juanita, are walking with their youngest of four children, Judah, 3, who underwent a liver transplant and has faced multiple health complications in his young life.
19 Feb 9AM 12 min

Kalaharistories: genoeg, ek kan nie meer nie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genoeg,…
20 Feb 10AM 7 min

Huweliksfokus:

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.”
19 Feb 9AM 5 min