
Ds Riaan Jonker kamp op die dak!
Loading player...
Maroela Media vertel ons van ‘n Ds van NG Nigel Oos Gemeente wat sy gemeente gemotiveer het met ‘n ongewone idee. Ds Riaan Jonker moes toe sy belofte nakom en op die dak van die kerk uitkamp vir ‘n nag. Ons moes net die storie hoor...