SA Seed Development neem die Pannar Seed-koringportefeulje oor

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre du Toit, die Navorsing en Ontwikkelings Direkteur van SA Seed Developement, en hy vertel ons meer oor die naamsverandering en wat dit vir boere beteken.
11 Feb English South Africa News · Business

Other recent episodes

BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor

Niel Jordaan, Bestuurder-lewendehawe: Besigheidsareas – Kroonstad BKB, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om te vertel wat kliente kan verwag as hul besigheid met BKB doen en oor die hoe standaard van hul veilings. Hulle gesels ook oor die toekoms van BKB en oor watter inisiatiewe en gemeenskaps projekte verwag kan…
18 Feb 3 min

VKB maak reg vir die VKB Bieliemieiliefees

Van 27 Februarie tot 1 Maart 2025 is dit weer tyd vir Fees met Gees op Reitz! Die VKB Bieliemieliefees het vanjaar 'n aksiebelaaide program vir die hele gesin! Pulane Nel-Sekepe gesels met Hannelie Cronje, voorsitter van die VKB Bieliemieliefees oor die belangrikheid van die fees, al die lekkerte wat…
17 Feb 3 min

Eunice Pre-Primary Invites you to their Open Day for 2026 Applications

Kayla Barker chats to Mrs. Cindy Harris, Eunice Primary School Principal, about Eunice Pre-Primary's upcoming Open Day for 2026 applicants. As Eunice celebrates 150 years this year, they're going the extra mile to honour legacy and tradition. Parents of little girls born in 2021 are invited to explore all Eunice…
7 Feb 4 min

ATKV Drakensville Vakansieoord

Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, die bemarkingsbestuurder by ATKV-Drakensville, oor alles wat hulle op die oord bied asook hoe om navrae te doen oor hul vakansieoord. Hulle gesels ook oor hul spesiaale aanbediedings vir hierdie Februarie.
3 Feb 3 min