Lindie Liebenberg ken die Here se Kankergenade.

Loading player...
Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Lindie Liebenberg oor haar boek en daarom haar getuienis, Slaying Cancer Together.
12 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Wat werklik belangrik is

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Lukas 18:28 en hy vra: “Wat is nou werklik die belangrikste?”
2 Dec 9AM 4 min

Gateway News - 19 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
19 Nov 10AM 5 min

Anné Pretorius - Memoires van jou geliefdes

Janine van Niekerk gesels met Anné Pretorius oor haar Memoires van jou Pa en van ‘n soldaat, waar sy jou lei om jou lewensverhaal en memorabilia vir jou geliefdes agter te laat op ‘n unieke manier.
20 Nov 9AM 18 min