
Peritum agri nooi aspirantboere en landboukundiges uit om meer uit te vind oor wat hulle bied
Loading player...
Pulane Nel- Sekepe gesels met Emmie Pietersen, hoof van strategie en programontwikkeling, oor alles wat Peritum Agri aanbied. Meer spesifiek, gesels hulle oor die Graan Depot Bestuurder Kursus – die nuwe toevoeging tot Peritum Agri Instituut.