Weird Wide Web - Singapoerse man beboet vir vals dood

Loading player...
’n Man van Singapoer is met duisende dollars beboet omdat hy sy oupa se doodsertifikaat vervals het sodat hy betaalde verlof van sy werkplek kon kry.
17 Feb 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min