Agri BEE: VF+ vra middeletoets

Loading player...
Ontleders vra vir 'n middeletoets, wat voornemende toetreders tot die landbou, sonder die nodige bronne, kan identifiseer en bystaan. Noord-Kaapse VF+ leier en landbou woordvoerder, dr. Wynand Boshof, meen dis goed bedryfsheffings bemiddel toegang tot kommersiële landbou, maar toetreders ervaar dieselfde uitdagings ongeag van ras. Hy't reageer op die polemiek rondom Agri BEE tussen Sakeliga en landbouminister John Steenhuisen...
19 Feb 1AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min