
Ds Janlu Kuyler - Hoe en hoekom verkondig ek Jesus
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor hoe en hoekom ons Jesus verkondig.