Nuwe kunsgalery in Bloemfontein poog om ruimte te bied vir opkomende kunstenaars se werke

Loading player...
Om 'n plek onder die son vir alle kunstenaars en skeppers te bied, is die kern van die nuutgeopende Du Monyè Kunsgalery in Bloemfontein. Stigter Daniel Ellis sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om sy visie vir die galery, hul planne vir die jaar te deel en om te praat oor die werkswinkels wat hulle aanbied. Kunstenaars en besoekers kan hulle vind in Kenneth Kaundaweg 13 C, Bayswater en op alle sosiale media-platforms.
10 Mar 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min