Ondersteuning van GBV-slagoffers uiters belangrik

Loading player...
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het saam met ander organisasies 'n openbare vergadering aangebied oor geslagsgebaseerde geweld. Die instituut het ook 'n gemeenskapsprojek oor hierdie geweld in die Hardap-streek bekendgestel, genaamd Step Up Ark. Die stigter van Step Up Ark, Martha McNab, het verlede jaar 2 000km in die streek gestap om bewusmaking te skep oor geslagsgeweld. Sy beklemtoon die belangrikheid daarvan om slagoffers te ondersteun.
13 Mar 12PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Trump ‘dink’ Oekraïne sal Krim opgee

Die Amerikaanse president Donald Trump het die Russiese president Vladimir Putin aangespoor om op sy aanvalle gestaak en ‘n ooreenkoms met die Oekraïne te onderteken. Hy het ook met verslaggewers gepraat na hy van die Vatikaan teruggekeer het en sê hy glo sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is bereid om…
28 Apr 1AM 1 min

Nanso waarsku oor gratis tersiêre onderwys

Nanso het gewaarsku dat gratis tersiêre onderwys in Namibië verskeie uitdagings kan veroorsaak. Dié studenteliggaam het reageer op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondig tydens haar staatsrede Donderdag. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van Nanso, Dorothea Nangolo, gepraat:
28 Apr 1AM 1 min

Alkohol, dwelms onder die loep

Die stigter van Hephzibah Mental Health Wellness Centre, Cynthia Martin, het tydens die Sonneblomaand van Beloftes in Windhoek 'n beroep op Namibiërs gedoen om saam te staan teen alkohol- en dwelmmisbruik. Die geleentheid het gefokus op bewustheid van geestesgesondheid en om ouers op te voed oor die gevare van alkohol,…
28 Apr 1AM 1 min

Hengari moes bedank het - kenner

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Sondag gesê sy het landbouminister Mac Hengari amptelik van sy pligte onthef, effektief van verlede Woensdag. Hengari is Saterdagmiddag in hegtenis geneem ná hy glo ‘n 21-jarige vrou wat hom van verkragting beskuldig, met 230 000 Namibiese dollar in kontant probeer omkoop het om die saak…
28 Apr 12AM 1 min